top of page


Fri, 06 Mar
|Stephenson Street
NG Vanderbijlpark Wes - Wereld Bid dag vir vroue
Op 6 Maart vier NG Vanderbijlpark Wes, hoek van McColm boulevard & Stephon straat, Wêreld Bid-dag vir vroue met spreekster Dominee Riethie van Niekerk. Vir meer inligting, skakel Hester Greyling op 074 463 9605
bottom of page


