top of page


Fri, 05 Dec
|Sasolburg
Ons Gryse Jeug Ope-Dag & Liggie Fees
Op die 5de Desember is dit Ons Gryse Jeug se ope-dag vanaf 6 – 10 die aand saam met hul Liggie Fees. Geniet stalletjies, iets te ete, besigheid uitstallings en kersliedere wat gesing gaan word. Dit vind alles plaas by nr 28 van Eck Straat, Sasolburg. Vir meer inligting, skakel 084 275 8439.
bottom of page


