top of page
Primêre Skool Oranjeville Skiet Kompetisie
Primêre Skool Oranjeville Skiet Kompetisie

Wed, 11 Oct

|

Vanderbijlpark

Primêre Skool Oranjeville Skiet Kompetisie

Primêre Skool Oranjeville bied aan ‘n Skiet Kompetisie op 14 Oktober by Kruisement Fontein Plaas, Viljoensdrif, met groot pryse te wen. Inskiet tyd is 6:00 en die kompetisie 07:30. Formaat is “Individual Muzzle Breaks”. Inskrywings - R450 wat “Range Fees” insluit en ete. Skakel 084 845 1502

Time & Location

11 Oct 2023, 06:00 – 16:50

Vanderbijlpark, Vanderbijlpark, South Africa

Share this event

A New Design (1) (1).jpg
bottom of page