top of page


Fri, 19 Dec
|Sasolburg
Sasolburg Dogter Jeugsorgsentrum (Kersliggie Sprokie)
Vanaf 10 tot 20 Desember bied Sasolburg Dogters Jeugsorgsentrum aan hul Kersliggie Sprokie vertoning. Dit sal plaasvind by nr 13 Hans van Rensburg straat, Sasolburg vanaf 6 – 9 die aand en ingang is nie bederfbare voedsel. Vir meer inligting, skakel Corrie by 061 543 1338
bottom of page


