top of page


Sat, 22 Nov
|Abrahamsrust
Solidariteit Helpende Hand - Golden Oldies Musiekraai & Dans
Solidariteit Helpende Hand bied aan ‘n Musiekraai & Dans op 22 November @ Be My Guest Hotel in Vaalpark,16h00 tot laat met musiek,kos & klere uit die 60,70 en 80’s.R1600 vir ‘n tafel van 10 met eie kos voorsien. Drank te koop.Vir besprekings & inligting, email Mariette by mariette@helpendehand.co.za
bottom of page


