top of page


Fri, 24 Apr
|Emfuleni Golf Estate - Emfuleni Country
Solidariteit Helpende Hande - Golf Day
Op 24 April, kom geniet ‘n dag van Golf, Inspirasie, Lag & lekker saam kuier met Solidariteit Helpende Hand ten bate van hul studente studie fonds. Skryf in ’n 4-bal teen R2500 of borg ‘n putjie. Vir inligting & besprekings - Mariette by 071 548 8013. Elke hou op die baan help ‘n student vorentoe.
bottom of page


