top of page


Sat, 07 Mar
|Everest Street
Volle Evangelie Kerk Park Tabernakel "Tot Sy Eer" Talent Aand
Op 7 Maart om 6nm, bied die Volle Evangelie Kerk Park Tabernakel aan - “Tot Sy Eer” talent aand. Inskrywing is R20 per persoon met verskillende kategoriee om in deel te neem. Koste is R30 per toeskouer. Vir meer inligting, skakel Leilani by 083 334 2798.
bottom of page


