top of page
Search

AgriSA is bekommerd oor die afname in indiensnemingsyfers in die landbousektor

VAALDRIEHOEK - AgriSA is bekommerd oor die afname in indiensnemingsyfers in die landbousektor. Die bedryf het in die vierde kwartaal van verlede jaar 12 000 werksgeleenthede verloor. Die hoofbestuurder van AgriSA, Christo van der Rheede, sê dit is duidelik die gety is besig om te draai vir een van die land se mees arbeidsintensiewe sektore. Hy sê stygende insetkoste, beurtkrag en verbrokkelende infrastruktuur plaas die landbousektor onder groot druk. FOTO: (Verskaf)


1 view0 comments
bottom of page