top of page
Search

2024 kan tydelike verligting in brandstofpryse bring

Writer's picture: 90.6 FM News90.6 FM News

VAALDRIEHOEK - Petrol- en dieselpryse is tans laer as ʼn jaar gelede en nog dalings word vroeg volgende jaar verwag. Volgens die huidige voorspelling sal plaaslike petrolpryse in die eerste week van Januarie met sowat 63-sent daal. Ekonome verwag egter die verligting sal van korte duur wees omdat die prys in die volgende paar maande weer sal styg. Ekonome by PwC Africa verwag petrol- en dieselpryse sal in die eerste kwartaal van 2024 afplat en dan geleidelik weer styg in die orige kwartale van 2024 en in 2025.

FOTO: (Verskaf)


3 views0 comments

Recent Posts

See All

Bình luận


A New Design (1) (2).jpg
bottom of page