top of page
Search

94% van Gautengse skole het nie internetverbinding in klaskamers nie

VAALDRIEHOEK - Meer as 94% van Gauteng se skole het nie internetverbinding in klaskamers nie. Dit is volgens 2,101 uit 2,221 skole wat aan die provinsiale Onderwysdepartement rapporteer. Die LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, het in ʼn geskrewe antwoord op ʼn vraag van die DA onthul 583 skole wat deel is van die Skole van die Toekoms-program het ook nie internetverbinding nie. Die DA sê in ʼn tyd waar internet ʼn voorvereiste vir onderrig en leer is, is dit onverstaanbaar dat so baie leerders nie toegang daartoe het nie.

FOTO: (Verskaf)


 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page