top of page
Search

AA waarsku Maart bring swak vooruitsigte vir brandstofprys.

VAALDRIEHOEK - Die Outomobiel-assosiasie sê die jongste ongeouditeerde data van die Sentrale Energiefonds toon dat 95-oktaan petrol Woensdag R1,20 per liter duurder kan word, terwyl die prys 93-oktaan petrol met R1,15 per liter kan styg. Die dieselprys sal na verwagting met ongeveer R1,18 sent per liter styg en lampolie met 63 sent per liter. Die AA se woordvoerder, Layton Beard, sê die algemene brandstofheffing en Padongelukkefonds-heffing sal onveranderd bly, wat 'n mate van verligting sal bied.


7 views0 comments

Comments


bottom of page