top of page
Search

Aartappelpryse styg met 15% nadat swartryp oesste in Limpopo verwoes

VAALDRIEHOEK - Aartappels SA wys daarop die pryse van Suid-Afrikaanse aartappels het binne ‘n week met 15% gestyg, nadat verwoestende swartryp oeste verweer het in Limpopo – ‘n belangrike produksiestreek. Data toon die gemiddelde prys van ‘n 10kg sakkie het tot meer as R85 gestyg en selfs tot R100 in Mbombela, Mpumalanga, en in Kaapstad. Die verslag toon hierdie skerp styging het plaasgevind ondanks ‘n afplatting in voedselinflasie, en onderstreep die gevolge van slegte weer op stapelvoedselvoorraad in die land.

FOTO: (Verskaf)


1 view0 comments

コメント


bottom of page