top of page
Search

Action Society eis antwoorde oor 44,000 polisie-wangedragsake

VAALDRIEHOEK - Action Society vra vir dringende aanspreeklikheid van die Suid-Afrikaanse Polisiediens te midde van bewerings van roekeloosheid, nalatigheid en wangedrag, Met 43,954 sake wat hangende is en ‘n moontlike aanspreeklikheid van R65-miljard, eis die organisasie ‘n onmiddellike antwoord van die minister van Polisie, Senzo Mchunu, om hierdie kwessies aan te spreek en korrupsie in die mag te bekamp. Woordvoerder van Action Society, Juanita du Preez, sê dringende optrede is nodig om misdadige gedrag in die SAPD uit te wis.

FOTO: (Verskaf)


 
 
 

Recent Posts

See All

Kommentare


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page