top of page
Search

ActionSA doen beroep op premier Lesufi om Emfuleni onder verpligte administrasie te plaas

VANDERBIJLPARK - ActionSA in Gauteng doen 'n beroep op premier Panyaza Lesufi en die provinsiale LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Jacob Mamabolo, om die Emfuleni-munisipaliteit onder verpligte administrasie te plaas met volle toesig deur die Nasionale Tesourie. Zwelithini Mtshali van ActionSA sê ten spyte van jare se toesigmislukkings en onvolledige ingrypings kragtens Artikel 139, het Emfuleni in 'n volskaalse krisis ontaard met R7,1-miljard wat aan Eskom verskuldig is en toenemende skuld aan Rand Water wat die munisipaliteit finansieel insolvent gemaak het.

 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page