top of page
Search

ActionSA in Gauteng begin petisie vir verwydering van Emfuleni-burgemeester en senior amptenare

VANDERBIJLPARK - ActionSA in Gauteng sê hy is woedend oor die ANC-geleide Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit se skandelike teruggee van R650-miljoen se ongebruikte infrastruktuurtoelaes aan die Nasionale Tesourie. Bongani Dhlamini van ActionSA sê hulle het 'n petisie begin wat vra vir die onmiddellike verwydering van burgemeester Sipho Radebe en ander senior amptenare vir hul aandeel in hierdie katastrofiese onderbesteding, veral terwyl Emfuleni se water-, sanitasie-, paaie- en elektrisiteitsinfrastruktuur in so 'n haglike toestand is.


 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page