top of page
Search

AfriForum bekommerd oor aantal leerders wat skool vroeg verlaat

VAALDRIEHOEK - AfriForum sê hy is bekommerd oor die groep leerders wat nooit eens matriekeksamen skryf nie. Volgens die Departement van Basiese Onderwys se statistiek was daar in 2011 by sogenaamde gewone skole 1,208,973 leerders in graad een. In teenstelling daarmee het 715,000 voltydse en 182,000 deeltydse leerders verlede jaar die matriekeksamen geskryf. Hiervan was 15,186 in onafhanklike skole. Nicolene Müller van AfriForum sê dis uiters kommerwekkend dat so baie leerders uit die stelsel verdwyn.

FOTO: (Verskaf)

ree

 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page