top of page
Search

AfriForum beweer BELA-wetsontwerp teiken Afrikaanse skole.

VAALDRIEHOEK - AfriForum het die minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, gekritiseer oor haar standpunt rakende die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette, die BELA-wetsontwerp. Die organisasie beweer Motshekga se kommentaar blyk ‘n stap te wees wat daarop gemik is om die mag te konsolideer, wat dui op die regering se onwilligheid om kompromieë met skoolbeheerliggame aan te gaan. Hulle voer aan die regering se standpunt oor taal- en toelatingsbeleide in skole bevoordeel eentalige Engelse onderrig. Alana Bailey van AfriForum waarsku teen die breër gevolge op die gehalte van onderwys.





2 views0 comments

Comments


bottom of page