top of page
Search

AfriForum ontwikkel opleidingsmodule om voorvalle van spykerlokvalle in Pretoria te bekamp

VAALDRIEHOEK - AfriForum het 'n nuwe opleidingsmodule bekendgestel om buurtwaglede landwyd toe te rus om spykerlokvalle te bekamp. Die module, wat deur AfriForum se afdeling Gemeenskapsveiligheid ontwikkel is, sal van volgende week kritieke vaardighede verskaf om hierdie groeiende misdaad wat motoriste, veral rondom Pretoria raak, aan te pak. Die woordvoerder van Gemeenskapsveiligheid, Jacques Broodryk, sê teoretiese en praktiese opleiding sal lede se vermoë verbeter om hierdie bedreigings te voorkom, daarop te reageer en om veiligheid te verseker.


 
 
 

Recent Posts

See All

Comentários


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page