top of page
Search

AfriForum se jaarverslag oor plaasaanvalle en -moorde wys op dubbele standaarde in stryd teen misdaad

Writer: 90.6 FM News90.6 FM News

VAALDRIEHOEK - AfriForum stel volgende week sy jaarverslag oor plaasaanvalle en -moorde vry. Die woordvoerder oor Gemeenskapsveiligheid, Jacques Broodryk, sê die verslag ontleed hierdie misdade en vergelyk dit met ander ernstige misdaad wat die polisie met spesiale strategieë beveg. Hy wys op misdaad soos taxigeweld, politieke sluipmoorde en transito-rooftogte wat deur toegewyde ondersoek-eenhede en taakspanne hanteer word. Broodryk wys daarop dat plaasmoorde nie spesiaal ondersoek word nie, terwyl die regering die ernstige aard daarvan dikwels miskyk of misken.


 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


A New Design (1) (2).jpg
bottom of page