top of page
Search

AfriForum stel misdaadbestrydingstoepassing bekend om buurtbeveiligingspogings hupstoot te gee

VAALDRIEHOEK - AfriForum het ‘n nuwe slimfoontoepassing bekendgestel sodat sy buurtwaglede misdaad kan bekamp. Patrolleerders kan nou voorvalle aanmeld, om hulp te vra en maklik inligting te versamel. Dit hou rekord van hulle ligging tydens patrollies sodat hulle flink op voorvalle kan reageer. Patrolleerders kan stemboodskappe opneem, asook video’s en foto’s. ‘n Woordvoerder van AfriForum, Jacques Broodryk, sê die toepassing sal doeltreffendheid verbeter en help om misdaadneigings te volg.


 
 
 

Recent Posts

See All

Comentários


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page