top of page
Search

AfriForum Vanderbijlpark doen begin Oktober weer begraafplaasdiens

VANDERBIJLPARK - AfriForum Vanderbijlpark het Vaaldriehoek inwoners wat graag hul geliefdes se grafte wil besoek, aangemoedig om van die geleentheid gebruik te maak om dit onder hulle wakende oog te doen. Die plaaslike tak van die burgerregte-organisasie het in ‘n kennisgewing gesê hulle gaan Sondag, 1 Oktober 2023, begraafplaaspatrollie doen by die Vanderbijlpark begraafplaas. Enige iemand wat graag ‘n graf wil gaan besoek, sal dit tussen 11:00 en 14:00 die middag kan doen. Kontak die organisasie by vanderbijlpark@afriforumtak.co.za vir enige navrae.

FOTOS: (AfriForum Vanderbijlpark)



1 view0 comments
bottom of page