top of page
Search

AfriForum veroordeel die Wet op Haatspraak ten sterkste

VAALDRIEHOEK - AfriForum spreek hom sterk uit teen die inwerkingtreding van die Wet op Haatspraak. Die hoof van Openbare Betrekkinge, Ernst van Zyl, waarsku oor die moontlike misbruik van die wetgewing en beweer dit druis in teen landsburgers se vryheid van spraak. Volgens Van Zyl verbreed die wet die definisie van skade, grondwetlike regte word afgewater, en haatspraak teen minderheidsgroepe word vererger. Hy is besorg oor ongelyke behandeling gegrond op die inhoud van spraak weens die regering se vooroordeel.

FOTO: (AfriForum)


4 views0 comments

Comments


bottom of page