top of page
Search
Writer's picture90.6 FM News

AfriForum-verslag beklemtoon krisis op Suid-Afrikaanse stortingsterreine

VAALDRIEHOEK - AfriForum het sy jaarlike stortingsterrein-ouditverslag vrygestel wat ‘n landwye krisis blootlê, aangesien net 14,3% van die 189 terreine wat geoudit is, voldoen aan die standaarde van afvalbestuur. Die organisasie se raadgewer van Omgewingsake, Marais de Vaal, sê daar is toenemende agteruitgang in toestande op stortingsterreine. Hy vra dringende optrede deur munisipaliteite en stel vennootskappe voor met die privaat sektor om die afvalbestuur-mislukkings teen te werk.


2 views0 comments

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page