VAALDRIEHOEK - AfriForum verwelkom die Hooggeregshof in Gauteng se besluit om die energie-reguleerder NERSA se appèl vir munisipale elektrisiteitstariefverhogings, af te wys. Die hof beskou die beplande verhogings as onregmatig, en het NERSA se aansoek verwerp. Morné Mostert van AfriForum beklemtoon munisipaliteite moet koste-van-verskaffingstudies voorlê om die tariefverhogings te regverdig. Hy sê die hof het beveel ongoedgekeurde tariewe moet omgekeer word hangende die voorleggingshersienings.
top of page
Search
Recent Posts
See AllVANDERBIJPARK - The EFF in Gauteng has condemned the ongoing water crisis in parts of the City of Johannesburg, saying this is a direct...
00
VAAL TRIANGLE - The DA is urging the South African Social Security Agency to extend the SASSA gold card deadline. The party is citing...
00
VAALDRIEHOEK - Die leier van die ACDP, Kenneth Meshoe sê werkloosheid bly te hoog, en talle gekwalifiseerde dokters sukkel om werk te...
00
bottom of page
Commentaires