top of page
Search

AfriForum waarsku 46% van SA se drinkwater is onveilig vir menslike gebruik

VAALDRIEHOEK - AfriForum sê 46% van die drinkwater in Suid-Afrika is onveilig vir menslike gebruik en die meeste watersuiwerings-aanlegte is op die randjie van ineenstorting. Die organisasie het sy jaarlikse blou-en-groen-druppelprojek van stapel gestuur om munisipale drink- en afvalwater in byna 160 dorpe te toets. Marais de Vaal van AfriForum waarsku onveilige water en riool verhoog die gevaar van cholera.

 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page