top of page
Search

Altesaam 207 kinderhuwelike is amptelik in 2021 in SA aangeteken

Writer: 90.6 FM News90.6 FM News

VAALDRIEHOEK - Statistieke Suid-Afrika sê altesaam 207 kinderhuwelike is amptelik in 2021 aangeteken, waarvan 37 as burgerlike huwelike geregistreer is en 19 as tradisionele huwelike. ‘n Afrika-unie-sending doen op die oomblik ‘n moniteringsbesoek om die vordering te meet wat die land gemaak het om kinderhuwelike en skadelike kulturele praktyke teen kinders te beëindig. Die AU-afvaardiging werk saam met toepaslike belanghebbendes oor uitdagings, kinderregte en die vordering om onder meer geweld teen vroue en kinders te beëindig.

FOTO: (SABC)


 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


906 VCR BANNER.png
bottom of page