top of page
Search

Automobiel-Assosiasie verwelkom verwagte brandstofprysverlaging

Writer's picture: 90.6 FM News90.6 FM News

VAALDRIEHOEK - Die Automobiel-Assosiasie verwag volgende maand ʼn aansienlike verlaging in die brandstofprys, gebaseer op ongeouditeerde data van die Sentrale Energiefonds. Petrol, diesel en lampolie sal daal met die prys van petrol wat met een-rand-26-sent per liter kan daal. Woordvoerder Eleanor Mavimbela skryf dit toe aan laer internasionale produkpryse en die sterk vertoning van die rand teenoor die Amerikaanse dollar.

FOTO: (Verskaf)


5 views0 comments

Recent Posts

See All

Comentarios


A New Design (1) (2).jpg
bottom of page