top of page
Search

Automobiel Assosiasie voorspel aansienlike brandstofprys-verlagings vir Junie

VAALDRIEHOEK - Die Automobiel Assosiasie voorspel aansienlike brandstofprys-verlagings dié maand, wat verligting sal bring na volgehoue stygings sedert Februarie. Onge-ouditeerde data dui op 'n verlaging van sowat R1,06 per liter vir 95- en 93-loodvrye petrol, R1 per liter vir diesel, and 80c per liter vir lampolie. Die AA sê dit word aangevuur deur laer internasionale produkpryse en gesteun deur 'n sterker rand-dollar-wisselkoers in Mei. Die AA herhaal oproepe vir 'n hersiening van die brandstofprys-meganisme om permanent stygende koste teen te werk.

FOTO: (Verskaf)


 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page