top of page
Search

Beurtkrag word op Vroudag vandag vir ‘n tyd opgeskort

VAALDRIEHOEK - Dit is Vrouedag vandag, en die nasionale kragverskaffer het ook sy deel gedoen om dit te vier. Eskom het aangekondig beurtkrag word vandag, op Vrouedag, vanaf 05:00 die oggend tot 16:00 die middag opgeskort word. Dit is weens ‘n verbetering in opwekkingsvermoë. Eskom se tussentydse woordvoerder, Daphne Mokoena, sê fase 3-beurtkrag word van vanmiddag 16:00 tot môreoggend om 05:00 ingestel.

FOTO: (Verskaf)


3 views0 comments

Comments


bottom of page