top of page
Search

Beurtkrag word steeds opgeskort

VAALDRIEHOEK - Eskom sê kragopwekking raak geleidelik meer betroubaar, wat lei tot die opskorting van beurtkrag. Vandag is die 47ste agtereenvolgende dag sonder beurtkrag. Die kragvoorsiener se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê die opskorting van beurtkrag is hoofsaaklik te danke aan die volgehoue verbetering in opwekkingsvermoë. Sy sê dit is as gevolg van uitgebreide beplande instandhouding gedurende die somer en die instelling van die Operasionele Opwekkingsherstelplan in Maart.

FOTO: (Verskaf)


 
 
 

Recent Posts

See All

コメント


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page