top of page
Search

Binnelandse Sake se kantoor-ure verleng vir spesiale stemme

VAALDRIEHOEK - Binnelandse Sake het bevestig al sy kantore sal vanaand en môre-aand tot sewe-uur oop bly om mense by te staan wat spesiale stemme uitbring. Die kantore sal vir diegene met ID-kwessies tydelike identiteitsertifikate verskaf, wat aanvaar sal word deur die Verkiesingskommissie. Die departement bevestig ook sy kantore sal Woensdag op stemdag oop bly tot die stembusse sluit.


1 view0 comments

Comments


bottom of page