VAALDRIEHOEK - Cosatu sê hy ondersteun nie die Wysigingswetsontwerp op Elektrisiteitsregulering nie en bly bekommerd oor Eskom se ontbondeling, insluitend die stigting van sy Transmissiemaatskappy. Die Nasionale Raad van Provinsies het die wetsontwerp gister aanvaar en Suid-Afrika op ʼn hervormingspad geplaas wat elektrisiteitsvoorsiening betref. Matthew Parks van Cosatu sê deur Eskom in drie eenhede te omskep, sal bykomende rade en bestuurskoste geskep word wat die kragvoorsiener nie kan bekostig nie.
top of page
bottom of page
Comentarios