top of page
Search

DA eis vrystelling van misdaadstatistieke voor verkiesing

VAALDRIEHOEK - Die DA het die minister van Polisie, Bheki Cele, beskuldig van die verpolitisering van misdaadstatistieke deur die bekendmaking voor die verkiesing uit te stel. Daar was 'n geskeduleerde bekendmaking verlede week, maar die misdaadstatistiek vir die vierde kwartaal van 2023/'24 word eenvoudig nie bekendgemaak nie. Die party beloof om deursigtigheid en aanspreeklikheid in misdaadverslaggewing te verseker. Andrew Whitield van die DA sê 'n versoek is ingedien ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting om die data te bekom en die statistieke bekend te maak.


2 views0 comments

Comentarios


bottom of page