DA in Gauteng weier om drie monumente duur laste van 9,2-miljoen-rand te laat word
- 90.6 FM News
- Sep 10, 2024
- 1 min read
VANDERBIJLPARK - Die DA in Gauteng weier om die Boipatong-monument in Vanderbijlpark, die Lewende Erfenismonument vir Vroue, en die Kagiso-gedenkmonument duur laste te laat word in ekonomies-benadeelde gemeenskappe. Kingsol Chabalala van die party sê volgens 'n geskrewe antwoord deur die provinsiale LUR vir Sport, Kultuur en Ontspanning, Matome Chiloane, het die departement R9,2-miljoen in die 2023/2024-boekjaar bestee op onderhoud aan die monumente.
Comments