VANDERBIJLPARK - Die DA vra vir 'n hersiening van nywerheidsbeleid na die aankondiging van ArcelorMittal Suid-Afrika dat hy 3,500 werksgeleenthede gaan besnoei en moontlik nog 100,000 meer oor verwante sektore heen. Volgens die party vererger die bestaande beleid werkloosheid en die party eis die regering moet daarop fokus om werk te skep, beleggings te bevorder en onnodige regulasies te verminder. DA-woordvoerder Toby Chance kritiseer die gebruik van reddingsboeie en sê sterker leierskap is nodig om ekonomiese groei moontlik te maak.
top of page
Search
Recent Posts
See AllVANDERBIJPARK - The EFF in Gauteng has condemned the ongoing water crisis in parts of the City of Johannesburg, saying this is a direct...
00
VAAL TRIANGLE - The DA is urging the South African Social Security Agency to extend the SASSA gold card deadline. The party is citing...
00
VAALDRIEHOEK - Die leier van die ACDP, Kenneth Meshoe sê werkloosheid bly te hoog, en talle gekwalifiseerde dokters sukkel om werk te...
00
bottom of page
Comments