top of page
Search

Daar is ‘n styging in die voorkoms van Duitse masels regoor SA

VAALDRIEHOEK - Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes het 'n toename in die voorkoms van Duitse masels regoor Suid-Afrika aangeteken, hoofsaaklik by kinders onder 10 jaar en swanger vroue. Die simptome sluit in koors, uitslag, rooi oë en hoes. Volgens die instituut verhoog dit risiko's vir swanger vroue, veral in die eerste trimester, aangesien blootstelling kan lei tot ernstige geboorte-afwykings. Die Departement van Gesondheid het intussen inenting teen die siekte vir kinders van ses en nege maande ingestel.

FOTO: (Verskaf)

ree

 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page