VAALDRIEHOEK - Die Demokratiese Verplegingorganisasie van Suid-Afrika het kommer uitgespreek oor berigte dat ervare gesondheidswerkers na lande soos Brittanje, Dubai en Duitsland verhuis. In Mei het die Departement van Gesondheid 'n vakaturekoers van 18,6% vir gespesialiseerde mediese personeel en 13,7% vir verpleegpersoneel gerapporteer. DENOSA se Gautengse voorsitter, Simphiwe Gada, sê dis belangrik om die opgeleide mense in die land te hou.
FOTO: (Verskaf)
Comments