top of page
Search

Departement van Water en Sanitasie moniteer die Vaaldam se watervlakke om oorloop te vermy

VAALDRIEHOEK - Die Departement van Water en Sanitasie hou die watervlakke van die Vaaldam noukeurig dop om oorloop en moontlike rampe te vermy. Die dam is nou meer as 96% vol. Adjunk minister David Mahlobo sê maatreëls is in plek gestel om watervlakke te bestuur en stabiliteit te verseker. Hy sê owerhede bly waaksaam om nabygeleë gemeenskappe teen oorstromings te beskerm.

 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page