top of page
Search
Writer's picture90.6 FM News

Departement van Water en Sanitasie vra Gauteng-inwoners om verbruik te verminder

VAALDRIEHOEK - Die Departement van Water en Sanitasie doen ʼn beroep op Gautengse inwoners om proaktiewe maatreëls te tref om minder water te gebruik. Dit kom te midde van die relatief bestendige watervlakke die week in die geïntegreerde Vaalrivierstelsel wat die afgelope twee weke onveranderd op 90,8% staan. Die departement se woordvoerder, Wisane Mavasa, sê die stelsel was egter dieselfde tyd verlede jaar 99,9% vol.

FOTO: (Verskaf)


7 views0 comments

Comments


bottom of page