top of page
Search
Writer's picture90.6 FM News

Die AA voorsien 'n positiewe vooruitsig vir die meeste brandstofpryse

VAALDRIEHOEK - Die Automobiel-Assosiasie voorsien aanstaande maand ‘n positiewe vooruitsig vir brandstofpryse gebaseer op data van die Sentrale Energiefonds. Die prys van 93-oktaan petrol sal na verwagting die grootste daling toon van R1,15 per liter, met die prys van 95-oktaan teen ongeveer R1,10 per liter. Die woordvoerder van die assosiasie, Eleanor Mavimbela, sê die pryse van diesel kan met 55c per liter daal en die pryse van lampolie met nagenoeg 45c per liter.

FOTO: (Verskaf)


6 views0 comments

Comments


bottom of page