top of page
Search

Die AA voorspel 'n aansienlike daling in brandstofpryse in Junie

VAALDRIEHOEK - Die AA voorspel 'n aansienlike daling in brandstofpryse in Junie. Ongeouditeerde middel-maand data van die Sentrale Energiefonds dui daarop dat 95-oktaan petrol moontlik met sowat 61-sent per liter sal daal, en 93-oktaan petrol met sowat 63-sent. Diesel sal na verwagting met sowat 74-sent per liter daal en die prys van paraffien met 69-sent. Die AA sê die vernaamste dryfveer vir die dalings is 'n sterker rand en laer internasionale oliepryse.

FOTO: (Verskaf)


 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page