top of page
Search

Die AA waarsku die verwagte reuse dieselprysverhoging sal motoriste en ondernemings raak

Writer's picture: 90.6 FM News90.6 FM News

VAALDRIEHOEK - Die Automobiel-Assosiasie waarsku oor die dreigende uitwerking op motoriste en ondernemings as gevolg van ‘n verwagte styging van R2,60 per liter in die dieselprys. Middel van die maand-data deur die Sentrale Energiefonds voorspel hierdie verwagte styging, met petrolpryse wat volgende maand moontlik met R1,40 sent per liter sal styg. Die AA skryf dit toe aan die stygende internasionale oliepryse. Die vereniging se woordvoerder, Layton Beard, sê die verhogings sal aansienlike druk op alle dieselverbruikers plaas, veral op groot verbruikers binne die landbou-, kleinhandel-, vervaardigings- en verspreidingsektore.

FOTO: (Verskaf)


2 views0 comments

Recent Posts

See All

Comments


A New Design (1) (2).jpg
bottom of page