top of page
Search

Die burgemeester van Metsimaholo deur ‘n mosie van wantroue, onthef.

SASOLBURG - Die Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit in Sasolburg sê in 'n verklaring die uitvoerende burgemeester van die munisipaliteit, DA raadslid Jeff Zwane, is gistermiddag, 1 Augustus, uit sy amp onthef deur 'n mosie van wantroue tydens 'n raadsvergadering. Die raadsvergadering is by die Harry Gwala Veeldoelige Sentrum in Sasolburg gehou. Die mosie van wantroue, wat deur die ANC voor die raad gebring is, is deur 31 raadslede ondersteun. Die DA het na bewering tydens die vergadering uitgestap. Die munisipaliteit sê die raad sal na verwagting binne sewe dae vir ‘n nuwe burgemeester stem.




 
 
 

Recent Posts

See All

コメント


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page