top of page
Search

Die DA open aansoeke vir 2026 se program vir ontwikkeling van politieke leiers

VAALDRIEHOEK - Die DA wag aansoeke in vir volgende jaar se ontwikkelingsprogram in politieke leierskap. Die program is ʼn deeltydse ontwikkelingsprojek wat jong Suid-Afrikaners toerus met vaardighede, kennis en netwerke om in politiek en die Staatsdiens te gedy. Mat Cuthbert van die DA sê Suid-Afrika het dringend ʼn nuwe geslag etiese, bevoegde en waardegedrewe leiers nodig wat die land se toenemende ekonomiese, politieke en maatskaplike krisisse kan aanpak.

 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page