top of page
Search

Die DA verwelkom uitbreiding van slim ID- en paspoortdienste na meer banktakke

VAALDRIEHOEK - Die DA sê die Departement van Binnelandse Sake se plan om slim ID- en paspoort-aansoeke in die komende maande op die bankapps van Capitec Bank, FNB en Standard Bank beskikbaar te stel, sal 'n omwenteling wees. Tot dusver was slim ID- en paspoortdienste slegs by 30 takke beskikbaar, versprei oor vyf verskillende banke. Adrian Roos van die DA sê die vernuftige stap van minister Leon Schreiber se digitale transformasiestrategie het uiteindelik die potensiaal om langdurige knelpunte op te los.


 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page