top of page
Search

Die Departement Water en Sanitasie gaan water uit die Sterkfonteindam laat om die Vaaldam aan te vul

VAALDRIEHOEK - Die Departement van Water en Sanitasie het maatreëls getref om water uit die Sterkfontein-rugsteundam te laat om die voorraad vir Gauteng en omliggende gebiede aan te vul. Dit volg te midde van die dalende vlak van die Vaaldam wat binnekort die kritieke vlak van 18% kan bereik. Die departement se woordvoerder, Wisane Mavasa, sê dit neem ongeveer vier dae vir water van die Sterkfonteindam om die Vaaldam te bereik.

FOTOS: (Vaal Dam Facebook-groep - 17 November 2024)


 
 
 

Recent Posts

See All

Commentaires


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page