top of page
Search

Die Gesondheidsdepartement versterk sy nooddienste oor die feestyd met meer as 1,500 ambulanse.

VAALDRIEHOEK - Die Departement van Gesondheid het die mediese nooddienste op die land se hoofroetes, strategiese punte en brandpunte ‘n hupstoot gegee deur meer as 1,540 ambulanse te ontplooi. Dit behoort die mediese nooddienste se reaksietyd te versnel tydens die feestyd, wanneer daar gewoonlik 'n groter vraag na hierdie dienste is. Die departement se woordvoerder, Foster Mohale, sê hierdie syfer sal aangevul word deur ambulanse uit die privaat sektor, as deel van bestaande diensvlakooreenkomste met provinsies.



 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page