top of page
Search

Die IVP vra die minister van Gesondheid om die krisis van werklose dokters dringend te hanteer.

Writer: 90.6 FM News90.6 FM News

VAALDRIEHOEK - Die IVP sê die werkloosheidskrisis onder dokters is geen gewone krisis nie, maar 'n werklikheid in die Suid-Afrikaanse gesondheidstelsel wat reeds besig is om in duie te stort. Dit volg nadat die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging-vakbond beweer het meer as 800 gekwalifiseerde dokters is werkloos weens begrotingstekorte in die Gesondheidsdepartement. Die IVP se nasionale woordvoerder, Mkhuleko Hlengwa, doen ʼn beroep op die minister van Gesondheid, Joe Phaahla, om die krisis as ‘n saak van dringendheid te beskou.


 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


A New Design (1) (2).jpg
bottom of page