top of page
Search

Die moordsyfer styg met 2,1%

VAALDRIEHOEK - Die minister van Polisie, Bheki Cele, het in sy jongste kwartaallikse misdaadstatistiek aangekondig die moordsyfer het van Oktober tot Desember verlede jaar met 2,1% gestyg. Dit is 155 meer as die vorige kwartaal en bring die aantal moorde in dié drie maande op 7,710 te staan. Seksuele oortredings het met 1,7% gedaal, maar kommer bestaan steeds, veral omdat 431 moorde met gepeupelreg verband hou. Cele het suksesse in stryd teen transito-rooftogte en die verlaging in eiendoms-verwante misdade beklemtoon.


 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page