top of page
Search

Die N3-tolkonsessie verwag spitsverkeer van vandag af

VAALDRIEHOEK - Die N3-tolkonsessie maan reisigers om veral vandag en môre swaarder verkeer op die N3-tolroete tussen KwaZulu-Natal en Gauteng te verwag. Nes verlede jaar sal vakansievolumes na verwagting gedurende hierdie tydperk toeneem. Bestuurders word aangeraai om hulle voor te berei vir moontlike opeenhoping, om koelkop te bly en om verdedigend te bestuur. Die bedryfsbestuurder van die konsessie, Thania Dhoogra, sê menslike foute en meganiese probleme dra by tot ongelukke, met meer as een-duisend wat tussen Januarie en November aangeteken is.

FOTO: (Verskaf)


 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


Sleepwa Parte Apr 25_VCR Banner.png
bottom of page